Langarm Vastrap Boeremusiekfees 2017

Kom geniet 'n dag vol pret en plesier saam met die familie by Swadini, A Forever Resort, op 4 November 2017. Geniet die feesvermaaklikheid, vlooimark, kosstalletjies, biertuin en tradisionele boere sport wat gereel is vir die dag. Dagbesoekers is ook welkom teen R70.00 per persoon. Indien u enige akkommodasie navrae het kan u gerus vir ons 'n e-pos stuur na: innikloof@foreversa.co.za

Langarm Vastrap Boeremusiekfees 2017

Event information:

Start date: 04 November 2017
End date: 04 November 2017

Host: Swadini, A Forever Resort
City: Blyderivierspoort Nature Reserve
Province: Mpumalanga

Event Links:

Facebook

Photo gallery

  • Langarm Vastrap Boeremusiekfees 2017
    • Langarm Vastrap Boeremusiekfees 2017
  • Langarm Vastrap Boeremusiekfees 2017
    • Langarm Vastrap Boeremusiekfees 2017
  • Langarm Vastrap Boeremusiekfees 2017
    • Langarm Vastrap Boeremusiekfees 2017
  • Langarm Vastrap Boeremusiekfees 2017
    • Langarm Vastrap Boeremusiekfees 2017